Description
Die Slimkoppe-leesreeks is spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Wanneer kinders die kort, eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 3 te volg. <br>Lekker uitstappies sluit die volgende vier stories in: <ul> <li>In die museum <li>Wat eet ons vanaad? <li>In die park <li>In die biblioteek</ul>
Reviews
There are no reviews yet.