Description
Die Slimkoppe-leesreeks is spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. <br>Wees ‘n speurder sluit die volgende vier stories in: <ul> <li>Mamma se horlosie <li>Die verlore trofee <li>Waar is die vissies? <li>Ontsfer die kode</ul>
Reviews
There are no reviews yet.