“Verken Gasvryheidstudies Graad 11 Leerderboek eBoek

Price range: R169.00 through R274.00

Verken Gasvryheidstudies Graad 11 Leerderboek
Verken Gasvryheidstudies Graad 11 Leerderboek
G. du Rand, J. Spowart, D. Welgemoed, R. Schubotz, Z. Buthelezi
G, J, D, R, Z
du Rand, Spowart, Welgemoed, Schubotz, Buthelezi
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa

9780636137066

Description

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf
Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf
Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef
Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek
Nuttige wenke vir klaskameronderrig

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Additional information

Choose E-Book Licence

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Verken Gasvryheidstudies Graad 11 Leerderboek eBoek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *