“Verken Geografie Graad 11 Leerderboek eBoek

R140.00R230.00

Verken Geografie Graad 11 Leerderboek
Verken Geografie Graad 11 Leerderboek
L. Dilley, J. Earle, G. Keats, A.A. Nxele, G. Ravenscroft
L, J, G, AA, G
Dilley, Earle, Keats, Nxele, Ravenscroft
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
9780636155091
9780636137943

Clear
SKU: 9780636155091 Category: Tags: , , , , , ,

Description

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf
Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf
Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef
Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek
Nuttige wenke vir klaskameronderrigHierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Additional information

Choose E-Book Licence

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Verken Geografie Graad 11 Leerderboek eBoek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *