“Verken LewensoriÌÇntering Graad 10 Onderwysersgids eBoek

Price range: R133.00 through R240.00

Verken LewensoriÌÇntering Graad 10 Onderwysersgids
Verken LewensoriÌÇntering Graad 10 Onderwysersgids
S. Mohuluhulu, A. Ramzan, E. Rooth, A. Seshoka, S. Steenkamp
S, A, E, A, S
Mohuluhulu, Ramzan, Rooth, Seshoka, Steenkamp
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
9780636174047
9780636121669

Description

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf
Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf
Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef
Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek
Nuttige wenke vir klaskameronderrig

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.

Additional information

Choose E-Book Licence

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Verken LewensoriÌÇntering Graad 10 Onderwysersgids eBoek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *