Verneukkind en ander verhale Graad 11 EAT ePDF (One Year licence)

R99.95

Verneukkind en ander verhale Graad 11 EAT ePDF
Verneukkind en ander verhale Graad 11 EAT ePDF
Daniels, R; de Vries, A; Joubert, E; Neser, C; Simon, A; Willemse, K; Scheepers, R; Spies, J; Bekker
R, A, E, C, A, K, R, J, P, J, C, JM, H, A, J, F, E
Daniels, de Vries, Joubert, Neser, Simon, Willemse
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
1

Description

Verneukkind en ander verhale is ʼn bundel kortverhale gerig op senior leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die bundel bevat verhale wat lesers in die eerste plek as stories kan geniet. Maar ʼn belewing – en studie – van die wêreld van die kortverhaal kan lesers ook in staat stel om kreatief hulle eie wêrelde te verken. Die keuse van kortverhale in Verneukkind en ander verhale gee ʼn goeie beeld van die verskeidenheid wat kortkuns kan aanneem: • spannings verhale met karakters in vreemde en selfs bedreigende omstandighede; • die essayistiese uitbeelding van interessante karakters en hulle intense ervarings; • lewendige en vermaaklike humor en satire; • liefdesverhale met temas wat strek van jongmens-verliefdheid tot verbode liefde; • historiese verhale en herinneringsketse met ʼn basis in werklike gebeure in die verlede; en • misterieverhale, legendes en mites oor die vreemde en onverklaarbare wat tog ook deel van ons innerlike wesens is. Verneukkind en ander verhale bied omvattende studiemateriaal oor die ingeslote verhale, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal, maar ook vir enige belangstellende leser en student van kortkuns.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Verneukkind en ander verhale Graad 11 EAT ePDF (One Year licence)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *