Wiskunde Geletterdheid vir die Klaskamer Graad 11 Leerderboek eBOOK /PRINTED

R130.00R281.00

Wiskunde Geletterdheid vir die Klaskamer Graad 11 Leerderboek
Wiskunde Geletterdheid vir die Klaskamer Graad 11 Leerderboek
Fahrana Motala, Ingrid Sapire, Jackie Scheiber, Kerryn Leigh Vollmer
Fahrana, Ingrid, Jackie, Kerryn Leigh
Motala, Sapire, Scheiber, Vollmer
Heinemann
Pearson Education Southern Africa
1

Clear

Description

Suid-Afrika se gewildste Wiskundige Geletetterdheid-kursus is bekend vir sy gewaarborgde resultate. As jy ernstig is oor Wiskunde, hoef u nie verder te soek as Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer nie.

Probleemoplossingsvaardighede + Uitgewerkte Voorbeelde + Volop Oefeninge = Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Additional information

Weight N/A
Choose E-Book Licence

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wiskunde Geletterdheid vir die Klaskamer Graad 11 Leerderboek eBOOK /PRINTED”

Your email address will not be published. Required fields are marked *