Description
Die X-Kit Presteer! Wiskunde Graad 11 Eksamenhersieningsboek sluit vraestelle en antwoorde in wat deur ervare onderwysers en eksamineerders geskryf is om leerders goed voor te berei vir die eksamen. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Reviews
There are no reviews yet.