“ALMAL VERSTAAN AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 ONDERWYSERSGIDS” (9781431022335) eboek ePdf

R363.95

ALMAL VERSTAAN AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 ONDERWYSERSGIDS
ALMAL VERSTAAN AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 ONDERWYSERSGIDS
R. Ferreira, M. van den Heever
R. Ferreira, M. van den Heever
Ferreira, Van den Heever
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431022335
9781431009138

SKU: 9781431022335 Category: Tags: , , , , , ,

Description

Die Almal verstaan Afrikaans Huistaal-kursus vir Graad 6 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) te dek wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal georganiseer is. Die Almal verstaan Afrikaans Huistaal-kursus bestaan uit die volgende komponente: • Leerderboek • Onderwysersgids. Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Afrikaans Huistaal-klaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal verstaan Afrikaans Huistaal Onderwysersgids is die volgende: • Die kurrikulum vir Afrikaans Huistaal soos in die Kurrikulumen Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal uiteengesit • Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur • Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal-kursus in die klaskamer • Addisionele aktiwiteite en materiaal om, soos toepaslik, te gebruik en wat die onderwyser van ’n volledige oplossing vir die onderrig van Afrikaans Huistaal in Graad 6 voorsien. Ook in hierdie reeks beskikbaar vir die Intermediêre Fase:

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““ALMAL VERSTAAN AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 ONDERWYSERSGIDS” (9781431022335) eboek ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *