“ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 11 ONDERWYSERSGIDS” (9781431017881) eboek ePdf

R363.95

ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 11 ONDERWYSERSGIDS
ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 11 ONDERWYSERSGIDS
I McKay, J Webb, L Marchant, R Freedman, R Simenson, J de Fontaine, CD van der Merwe,
I McKay, J Webb, L Marchant, R Freedman, R Simenso
McKay, Webb, Marchant, Freedman, Simenson, de Font
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431017881
9781431010516

Description

Die Almal Verstaan Lewenswetenskappe-kursus vir Graad 11 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) te dek wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) vir Lewenswetenskappe georganiseer is. Die Almal Verstaan Lewenswetenskappe-kursus bestaan uit die volgende komponente: • Leerderboek • Onderwysersgids. Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrigen leerervaring in die Lewenswetenskappe-klaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids is die volgende: • Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur • Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Lewenswetenskappe-kursus in die klaskamer • Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Lewenswetenskappe Leerderboek. • Voorgestelde formele assesseringstake • Oefentoetse.

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 11 ONDERWYSERSGIDS” (9781431017881) eboek ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *