Description
Die Almal Verstaan Lewenswetenskappe-kursus vir Graad 11 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) te dek wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) vir Lewenswetenskappe georganiseer is. Die Almal Verstaan Lewenswetenskappe-kursus bestaan uit die volgende komponente: • Leerderboek • Onderwysersgids. Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrigen leerervaring in die Lewenswetenskappe-klaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids is die volgende: • Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur • Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Lewenswetenskappe-kursus in die klaskamer • Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Lewenswetenskappe Leerderboek. • Voorgestelde formele assesseringstake • Oefentoetse.
Reviews
There are no reviews yet.