Description
Clever Elektriese Tegnologie Graad 10 Leerderboek en Onderwysersgids is ontwikkel om die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) te ondersteun. Die Clever Elektriese Tegnologie Graad 10 Onderwysersgids sluit die volgende in: • Metodologiese ondersteuning vir die onderwerpe wat in die Clever Elektriese Tegnologie Leerderboek Graad 10 gedek word • Antwoorde op al die klaskamer- en ekstra aktwiteite in die Clever Elektriese Tegnologie Leerderboek Graad 10 • Addisionele ondersteuning vir die onderwyser om ‘n suksesvolle leer- en onderrigervaring in die Elektriese Tegnologie -klaskamer te verseker. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerders nodig het om Elektriese Tegnologie in Graad 10 te onderrig en te leer. Clever Elektriese Tegnologie: die slim manier om Elektriese Tegnologie in Graad 10 te bemeester!
Reviews
There are no reviews yet.