Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Leerdersboek (Perpetual) Digital Edition EPUB 9781108638548

R239.95

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).Die omvattende Leerdersboek bevat deeglike dekking van die onderwerpe oor basiese vaardighede om ‘n sterk fondament te le vir die ontwikkeling van konsepte in Wiskundige Geletterdheid, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help – veral Skakelflitse wat leerders verwys na die onderwerpe oor basiese vaardighede in Eenheid 1-16 van die Eerste Kwartaal, asook ‘n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind.

Description

9781108638548
59.66 mb
Afrikaans
2017
Cambridge University Press
1
1095
5

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Leerdersboek (Perpetual) Digital Edition EPUB 9781108638548”

Your email address will not be published. Required fields are marked *