Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Leerdersboek (Perpetual) Digital Edition EPUB (9781108692199)

R296.00

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat ‘n naslaan-afdeling oor basiese vaardighede om konsepte in Wiskundige Geletterdheid te hersien, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help, ‘n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind, ‘n opsommende kontrolelys en hersieningsoefeninge aan die einde van elke onderwerp.

Description

9781108692199
58.39 mb
Afrikaans
2017
Cambridge University Press
1
1095
5

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Leerdersboek (Perpetual) Digital Edition EPUB (9781108692199)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *