Kollig Op Lewensoriëntering Graad 12 Leerdersboek eBOOK

R158.00R308.00

Kollig Op LewensoriÌÇntering Graad 12 Leerdersboek

Kollig Op LewensoriÌÇntering Graad 12 Leerdersboek
Z. Bromfield, M. Carstens-Sakuth, A. Pretorius, P. Vercueil, C. Walls
Z, M, A, P, C
Bromfield, Carstens-Sakuth, Pretorius, Vercueil, W
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
1

9780796254832
9780796236159

Description

Kollig Op is in die kol!

  • Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
  • Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik.
  • Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.

Additional information

Choose E-Book Licence

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kollig Op Lewensoriëntering Graad 12 Leerdersboek eBOOK”

Your email address will not be published.