Description
Bertie Bewerasie wil graag ’n klavierspeler word maar dinge, soos die boelies van die skool, staan in sy pad. Hulle spot hom omdat hy klavier wil speel in plaas van rugby. Iets sal hy moet doen, want die eksamen kom nader en van senuwees bewe hy so, dat hy nie kan speel nie … This eBook is in ePDF format, which enables you to: • View the entire book offline on desktop or tablet; • Search for and highlight text; and • Add and edit personal notes directly in your eBook.
Reviews
There are no reviews yet.