“Patch van Smartietown” (9780195996289) ePUB

R96.95

Title:
Patch van Smartietown
Subtitle:

Sort title:
Patch van Smartietown
Author:
T. Stander; K. Geldenhuys; A. Butler
First name:
T.
Last name:
Butler
Imprint:
Oxford University Press Southern Africa
Owner:
Oxford University Press Southern Africa

E-ISBN:
9780195996289
Print ISBN:
9780195997101

SKU: 9780195996289 Category:

Description

Tieners sien kans vir baie dinge � jy hou van avonture en partytjies, jy vang goed aan waarvan jou ouers liewer nie moet weet nie. Soms vertrou jy die verkeerde mense en dan kan dinge lelik skeefloop … Hierdie lewensdrama vol avontuur vertel die storie van die dapper 15-jarige Patch. Sy droom om te ontsnap uit haar sukkelbestaan en dan kruis haar pad met di� van Nurse Laverne. Is dit haar groot kans om iewers in die lewe te kom? Hierdie boek lees soos �n fliek en die wye spektrum van emosies in die verhaal sal tieners aangryp en inspireer. Contributing authors: C. Erasmus; A. Bothma

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Patch van Smartietown” (9780195996289) ePUB”

Your email address will not be published. Required fields are marked *