“Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 1:Aan die gang (eBoek)” (9781775951698)

R78.10

Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 1:Aan die gang (eBoek)
Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 1:Aan die gang (eBoek)
K Sorour, I Badenhorst
K, I
Sorour, Badenhorst
Pearson SA
Pearson Education Southern Africa

SKU: 9781775951698 Categories: ,

Description

Die Slimkoppe-leesreeks is spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Wanneer kinders die kort, eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 3 te volg. <br>Aan die gang sluit die volgende vier stories in: <ul> <li>Die sandkasteel <li>Die vulkaan <li>Nee, stinkie! <li>Die mark</ul>

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 1:Aan die gang (eBoek)” (9781775951698)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *