“ALMAL VERSTAAN LEWENSORIENTEERING GRAAD 12 LEERDERBOEK” (9781431023707)ebook ePdf

R199.95

ALMAL VERSTAAN LEWENSORIENTEERING GRAAD 12 LEERDERBOEK
ALMAL VERSTAAN LEWENSORIENTEERING GRAAD 12 LEERDERBOEK
P Farhangpour, S Iyer, L Kennedy-Smith, J Rentel
P Farhangpour, S Iyer, L Kennedy-Smith, J Rentel
Farhangpour, Iyer, Kennedy-Smith, Rentel
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431023707
9781431024308

Out of stock

Description

Die Almal Verstaan Lewensoriëntering Graad 12 Leerderboek is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) georganiseer is, te ondersteun. Die Almal Verstaan Lewensoriëntering Graad 12 Leerderboek is só ontwerp om die onderrig- en leerervaring in die Lewensoriënteringklaskamer te ondersteun deur die materiaal in lesse van 30–60 minute aan te bied. Leerders sal in elke les: • vasstel wat hulle reeds van ’n onderwerp weet • nuwe feite oor ’n onderwerp leer • die nuwe kennis, konsepte en vaardighede wat hulle in die les aangeleer het, oefen deur dit te gebruik. Die volgende word verder ook aan leerders voorsien: • Addisionele huiswerk-aktiwiteite • Ekstra oefenaktiwiteite wat beide remediële en verrykingsaktiwiteite insluit • ’n Opsomming van ’n eenheid van werk. ’n Eenheid kan uit een of meer weke se werk bestaan Die Almal Verstaan Lewensoriëntering Graad 12 Leerderboek word deur die Almal Verstaan Lewensoriëntering Graad 12 Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Lewensoriëntering in Graad 12 te bemeester: ’n volledige oplossing vir die klaskamer.

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““ALMAL VERSTAAN LEWENSORIENTEERING GRAAD 12 LEERDERBOEK” (9781431023707)ebook ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *