“ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4 ONDERWYSERSGIDS” (9781431022359) ebook ePdf

R363.95

ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4 ONDERWYSERSGIDS
ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4 ONDERWYSERSGIDS
P Ranby
P Ranby
Ranby
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431022359
9781431010110

Description

Die Almal verstaan Sosiale Wetenskappe-kursus vir Graad 4 is ontwikkel om die inhoud (kennis, begrippe en vaardighede) te ondersteun wat in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) vir Sosiale Wetenskappe georganiseer is.Die Almal verstaan Sosiale Wetenskappe-kursus bestaan uit die volgende komponente:• Leerderboek• Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk ten einde die onderrig- en leerervaring in die Sosiale Wetenskappe-klaskamer te verryk.Ingesluit in die Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Onderwysersgids is die volgende:• ’n Oorsig van die Sosiale Wetenskappe KABV in die vorm van ’n jaarlikse onderrigplan• Riglyne vir assessering en hoe die materiaal voorsiening maak vir inklusiwiteit en integrasie• Addisionele agtergrondinligting vir die onderwyser• ’n Afdeling oor voorkennis wat die onderwyser help om die leerder se gereedheid vir die nuwe werk te bepaal• ’n Aanduiding van die kognitiewe vlakke wat deur die vrae van elke aktiwiteite gedek word• Stap-vir-stap onderrigsriglyne vir elke aktiwiteit, wat ook voorstelle vir informele assessering insluit• Antwoorde op al die klaskamer- en huiswerkaktiwiteite, sowel as assesseringstake• Ondersteunings- (of remediërende) en verryking

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4 ONDERWYSERSGIDS” (9781431022359) ebook ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *