Perdekrag Graad 12 Tweede Addisionele Taal ePUB (One Year-licence)” (9780636204027) ePdf

R82.00

Perdekrag Graad 12 Tweede Addisionele Taal ePUB )
Perdekrag Graad 12 Tweede Addisionele Taal ePUB
Du Toit, C
C
Du Toit
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
1

9780636204010
9780636179462

Description

Mense het dikwels probleme. Sommige probleme kan ons self oplos; vir ander het ons hulp nodig. In Perdekrag het Wilma, Binki en Lucky elkeen hulle eie probleme. Wilma, die eienaar van ’n perdryskool, het jare gelede die dood van ’n perd veroorsaak. Binki, 17, voel skuldig en skaam oor iets wat lank gelede gebeur het en is bitter teenoor haar ma. Lucky, ook ’n tiener, is vir ’n wrede daad met gemeenskapsdiens gestraf. Elkeen het die hulp van die ander nodig om bo hulle probleme uit te styg. Perdekrag is ’n drama oor skuld, aanvaarding en vergifnis: skuld teenoor weerlose diere, teenoor die gemeenskap, teenoor ’n medemens en teenoor jouself. Perdekrag handel ook oor mense wat mekaar se diepste gevoelens leer ken en mekaar aanvaar en vergewe – en vergifnis kry waar hulle dit die minste verwag. Ten slotte stel die drama die vraag teen die agtergrond van die spesiale en noue verbintenis tussen mense en hulle diere: is sagmoedigheid ’n swakheid of ’n krag? Hierdie uitgawe van Perdekrag bied omvattende studiemateriaal, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Tweede Addisionele Taal, maar ook vir enige belangstellende leser en student van die dramakuns. This e​Book is a digital version of the printed, CAPS-approved ​book. Benefits of the ePUB format​ include:​ • The ability to view on ​a ​desktop computer, notebook or tablet; • As learners adjust fonts, rotate and flip pages, content reflows to fit the device’s screen giving the user a more flexible experience; and • Learners can take notes, highlight and bookmark, and access video and audio for visual learning.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Perdekrag Graad 12 Tweede Addisionele Taal ePUB (One Year-licence)” (9780636204027) ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *