“Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 3:Goggas en diere (eBoek)” (9781775951711) ePdf

R109.00

Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 3:Goggas en diere (eBoek)
Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 3:Goggas en diere (eBoek)
M Faure
M
Maree
Pearson Education SA
Pearson Education Southern Africa

Description

Die Slimkoppe-leesreeks is spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Wanneer kinders die kort, eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 3 te volg. <br>Goggas en diere sluit die volgende vier stories in: <ul> <li>Goggas, goggas, goggas! <li>Pret me die Olifante <li>Maar waar is die apie? <li>Die gesin gaan stap</ul

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 3:Goggas en diere (eBoek)” (9781775951711) ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *